Broadband Internet Speed test Directory
Search:
the entire directory
only in Tuis/Gesinswerwe
Top
:
World
:
Afrikaans
:
Tuis
:
Gesinswerwe
:
See also:
World: Afrikaans: Samelewing: Persoonlike webbladsye
(35)
This category in other languages:
Czech
(11)
Danish
(147)
Dutch
(117)
English
(1,980)
Italian
(60)
Norwegian
(96)
Polish
(224)
Russian
(21)
Spanish
(101)
Swedish
(91)
Bouwer
- - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Buchanan
- - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
Burger
- - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Claassen
- - Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
Dekker
- - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Delport
- - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
Grobler
- - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Hellin
- - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
Jooste
- - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
Joubert
- - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
Kühn en Yssel
- - Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
Nel
- - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
Neville van der Westhuizen
- - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
Potgieters
- - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
Smit
- - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
Spies
- - Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Steenkamp
- - Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
Van Blerk
- - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Van der Spuy
- - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
Vermaak en Blom
- - Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site
-
Open Directory Project
-
Become an Editor
Broadband Internet Speed test
|
Sitemap
|
TPTEST
|
Blog
|
What is my IP address?
|
Affiliated Websites
Presell Pages