Finansies & Tegniek - - Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak.
Finesse - - Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
Sarie - - Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe.
Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans - - TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie.
Help build the largest human-edited
directory on the web.